Aangenaamsdal se geheim-logo

Aangenaamsdal se geheim

Ewald van Resnburg

Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een – maar Megan is so vergeetagtig. Arme Diana se ouers wil skei. En Hannes kan nie verstaan hoekom hy nie vir die rugbyspan gekies is nie. Saam beleef die vriendekring die lewe en al sy issues. Gelukkig is daar ook Oupa Lag en Ouma Lief wat baie vir die kinders doen en beteken. Die kinders het gelukkig ook die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan: “Volg die pyle en ontdek ’n groot skat!” Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied … Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God. Author - Ewald van Resnburg. Narrator - Berlise Louwrens. Published Date - Wednesday, 03 January 2024. Copyright - © 2019 Barnabas Publishers ©.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Premium Episodes
Premium

Duration:00:05:00

Duration:00:04:52

Duration:00:07:14

Duration:00:07:11

Duration:00:06:54

Duration:00:04:04

Duration:00:05:56

Duration:00:06:14

Duration:00:04:22

Duration:00:06:01

Duration:00:05:10

Duration:00:06:26

Duration:00:06:10

Duration:00:05:26

Duration:00:06:03

Duration:00:06:22