Die Hasie Met Die Lang Ore-logo

Die Hasie Met Die Lang Ore

Rodeen Visser-Ludick

'n Baie oulike storie vir jong kinders Kasper, 'n hasie met baie lang ore, word gereeld gespot deur sy maatjies in die woud omdat hy anders lyk. Alhoewel dit hom aanvanklik hartseer maak, leer Kasper om sy unieke eienskap te waardeer. Sy lang ore help hom om goed te hoor en selfs om oor die rivier te kom deur van boomtak tot boomtak te spring. Wanneer die ander diere sukkel om by kos aan die ander kant van die rivier uit te kom, gebruik Kasper sy slim idee om 'n brug te bou met behulp van varingplante. Met die hulp van al die diere bou hulle die brug, wat hulle die hele jaar toegang gee tot kos. Kasper se slim plan red die diere van hongerte, en uiteindelik besef die ander diere dat sy lang ore eintlik 'n waardevolle geskenk is. Hulle vra om verskoning vir hul gedrag, en Kasper vergewe hulle, net te bly hy kon gehelp het. Duration - 10h 41m. Author - Rodeen Visser-Ludick. Narrator - Rodeen Visser-Ludick. Published Date - Wednesday, 17 January 2024. Copyright - © 2024 Rodeen Visser-Ludick ©.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Premium Episodes
Premium

Duration:00:11:53

Duration:00:19:49

Duration:09:36:31

Duration:00:23:21

Duration:00:09:29