Aga verloor sy strepe-logo

Aga verloor sy strepe

Francois Keyser

Welkom in die wereld van “Die Woudties” “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Duration - 4h 42m. Author - Francois Keyser. Narrator - Francois Keyser. Published Date - Monday, 29 January 2024. Copyright - © 2015 Francois Keyser ©.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Premium Episodes
Premium

Duration:00:03:55

Duration:00:15:23

Duration:04:02:48

Duration:00:20:05