Flenters-logo

Flenters

Petru Wessels

Flenters is geskryf oor baie jare – op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies, doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf. Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van ‘n legkaart, my lewensreis weerspieël. ‘n Reis van baie seisoene – die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma en aktrise. Ek wil graag glo dat die leser ‘n mede-reisiger sal word. ‘n Reis wat dalk, wie weet, nou eers begin… Author - Petru Wessels. Narrator - Petru Wessels. Published Date - Wednesday, 03 January 2024. Copyright - © 2017 PWS Wessels ©.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Premium Episodes
Premium

Duration:00:00:11

Duration:00:01:46

Duration:00:25:30

Duration:00:00:21