Leef in Kontak-logo

Leef in Kontak

Dr Francois Carr

Geroep vir God se Doel Dit is 30 - 33 n.C.; Jesus roep jou naam . . . “Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19) “Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19) Hoe sal dit voel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer van sy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom sou volg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan? God het gewone mense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’s en pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaal in hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik. In Leef in kontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom te volg, terwyl ons onderwerpe verken soos Author - Dr Francois Carr. Narrator - Anrich Herbst. Published Date - Wednesday, 03 January 2024. Copyright - © 2021 The Connected Life Ministries ©.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Premium Episodes
Premium

Duration:00:00:14

Duration:00:01:37

Duration:00:01:43

Duration:00:08:27

Duration:00:12:46

Duration:00:35:06

Duration:00:32:39

Duration:01:07:24

Duration:01:29:53

Duration:01:27:08

Duration:01:05:55

Duration:01:00:08

Duration:00:52:24

Duration:00:43:08

Duration:00:05:58

Duration:00:02:07

Duration:00:03:00

Duration:00:00:11