Onkant!
Hendrik Hancke
“TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: ‘CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?’ TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.” – LOUIS ‘CHUCKY’ VAN DER WESTHUIZEN
Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om ’n Springbokbaadjie in jou kas te hê?
In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en ’n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur.
Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir ’n Springbok om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960’s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees.
As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.
Duration - 12h 3m.
Author - Hendrik Hancke.
Narrator - Anrich Herbst.
Published Date - Thursday, 26 January 2023.
Copyright - © 2023 Hendrik Hancke ©.
Location:
United States
Description:
“TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: ‘CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?’ TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.” – LOUIS ‘CHUCKY’ VAN DER WESTHUIZEN Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om ’n Springbokbaadjie in jou kas te hê? In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en ’n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur. Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir ’n Springbok om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960’s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou. Duration - 12h 3m. Author - Hendrik Hancke. Narrator - Anrich Herbst. Published Date - Thursday, 26 January 2023. Copyright - © 2023 Hendrik Hancke ©.
Language:
Afrikaans
Opening Credits
Duration:00:14:41
Onkant!_Aanhef
Duration:00:17:15
Onkant!_Voorwoord
Duration:07:04:55
Onkant!_Inleiding
Duration:06:59:38
Onkant!_Frik Du Preez
Duration:27:43:25
Onkant!_Gcobani Bobo
Duration:32:24:34
Onkant!_John Dobson
Duration:21:14:48
Onkant!_Louis van der Westhuizen
Duration:17:38:47
Onkant!_Schalk Brits
Duration:33:11:56
Onkant!_Robert Ebersohn
Duration:22:45:47
Onkant!_Brendan Venter
Duration:23:51:27
Onkant!_Teboho Mohoje
Duration:23:55:41
Onkant!_Antonie Claassen
Duration:22:28:24
Onkant!_Breyton Paulse
Duration:23:42:13
Onkant!_Jean de Viliers
Duration:21:36:58
Onkant!_Ruan Pienaar
Duration:18:42:06
Onkant!_Eben Etzebeth
Duration:19:04:46
Onkant!_Vata Ngobeni
Duration:24:20:10
Onkant!_Oor die skrywer
Duration:00:33:51
Ending Credits
Duration:00:11:43