Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!“Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal...